Hierdie is die mees onlangse weergawe van die Grondwet en enige vroeër of ongedateerde weergawe hiervan is dus nie geldig nie.

Die volgende word in die Grondwet gedek:

NAAM
DOELSTELLINGS
WAAR DIE HOOFKANTOOR GELEË IS
DIE TAAL VAN AFO
TIPES LIDMAATSKAP
DIE FINANSIES
DIE BESTUUR
VERGADERINGS
WYSIGING VAN GRONDWET asook die
GOEDKEURING EN AANVAARDING daarvan.

 

Klik op hierdie ikoon om die Grondwet af te laai  pdf