Ons eerste klubaand van 2018 is 22 Januarie.  Die Voorgeskrewe Onderwerp is VAKANSIEFOTO'S.  Kyk na die Jaarprogram vir die definisie daarvan.

Jy is welkom om een of twee keer by te woon al is jy nog nie 'n lid nie.  

Jy sal eers beelde kan inskryf vir beoordeling sodra jy by die klub aangesluit en jou ledegeld betaal het. 

Beelde moet voorberei word KLIK HIER  

Skryf dan in op Photovault  KLIK HIER

Ons vergader om 19:00 in die NG Kerksaal, Elarduspark.  Klik hier vir die adres / Click here for the address