top of page

© Kopiereg op alle beelde
Kennisgewings
1. Volgende AFO byeenkoms:
1.1 Algemene Jaarvergadering: Ons AJV vind plaas op 2 Februarie 2026 om 18:00 in die Blousaal.
1.2 Die volgende byeenkoms vind op 2 Februarie 2026 plaas om 18:00 in die Blousaal (sien "Venue" onder
"Inligting"). Indien elders, sal die venue deur WhatsApp aangekondig word. Besoekers is welkom. Die byeenkoms
kan op ZOOM gevolg word. Die ID is 2070279412 en die kode is 1953. Daar sal ook 'n video opname van die
geleentheid gemaak word. Die video sal na die tyd beskikbaar wees. Besoekers is welkom.
1.3 Roterende kategorie: Monochroom
1.4 Die beoordelaars sal as volg wees:
Ona Ackermann AFO
Anoet du Plessis AFO
Arthur Ahrens AFO
2. Salonne: Die volgende salonne sluit binnekort:
17 Januarie 2026 Bethal 2026 7 Februarie 2026 Highway 2026
31 Januarie 2026 Swartland 2026 21 Februarie 2026 Ermelo 2026
Vir verdere inligting gaan asseblief na die PSSA webwerf: pssa.co.za
3. Video opname: 'n Opname van die afgelope AFO byeenkoms is beskikbaar op die volgende sleutel:
https://us02web.zoom.us/rec/share/A00aHletxcrYP9lXP_R20iPRB4RhMR2GBoGryF5Xc1R11CYu6aNBQ_fgSzaooXkp.7Hp2JBALqSDBgFfa
Die kode is as volg: Q&#Uu8Sp
Wenners vir Januarie
Senior en Algehele wenner: Rina Hattingh - Spiraling Nature

Junior wenner: Johann Cloete - Hier Kan Nektar Wees

Kategorie wenners vir Januarie

bottom of page














