top of page

Kennisgewings
© Kopiereg op alle beelde
1. Volgende AFO byeenkoms:
1.1 Die volgende byeenkoms vind op 3 Augustus 2026 plaas om 19:00 in die Blousaal (sien "Venue" onder
"Inligting"). Indien elders, sal die venue deur WhatsApp aangekondig word. Besoekers is welkom. Die byeenkoms
kan op ZOOM gevolg word. Die ID is 2070279412 en die kode is 1953. Daar sal ook 'n video opname van die
geleentheid gemaak word. Die video sal na die tyd beskikbaar wees. Besoekers is welkom.
1.2 Roterende kategorie: Monochroom
1.3 Die beoordelaars sal as volg wees:
Alta Oosthuizen NPC
Elzabe Bogenhofer AFO
Hans Bogenhfer AFO
2. Salonne: Die volgende salonne sluit binnekort:
15 Augustus Bluff 29 Augustus Tygerberg
5 September PSSA Up and Coming
17 Oktober Centurion 31 Oktober Amber
Vir verdere inligting gaan asseblief na die PSSA webwerf: pssa.co.za
3. Video opname: 'n Opname van die afgelope AFO byeenkoms is beskikbaar op die volgende sleutel:
https://us02web.zoom.us/rec/share/9Nzc4Ju0KUoc9q_IJU5yLSPmgi19Dtw-MTBveKewYIAsHehW1unTQ_vRfnJufYql.j0sYFp8oz5J_HVns
Die kode is as volg: 362cg&K#
Wenners vir Julie
Senior en Algehele wenner: Rina Hattingh - Ghost of the golden plains

Junior wenner: George Geringer - Golden eye - license to kill

Kategorie wenners vir Julie

bottom of page














