AFO ererol
Die lys hieronder bevat die name van persone wat AFO toekennings ontvang het - beide ere-toekennings en klub kompetisie toekennings.
Die inligting aangaande die klub kompetisies (wisseltrofeë) is korrek en volledig terug tot 2011.
Voor 2011 is wel ere toekennings gemaak en daar is meegeding om etlike wisseltrofeë maar ten spyte van talle pogings, is die inligting omtrent sulke toekennings nie volledig nie.
Ons publiseer graag enige nuwe inligting en versoek enige persoon wat 'n bydrae tot die volledigheid en korrektheid van die onderstaande inligting kan maak, om 'n AFO Bestuurslid of die webmeester te kontak.
AFO Ere-toekennings
Ere-Meester: Koos Delport MPSSA, FPSSA, APSSA(Vers), EPSSA(Cls), AFIAP
Lewenslange lidmaatskap: Koos Delport MPSSA, FPSSA, APSSA(Vers), EPSSA(Cls), AFIAP
Deon van der Westhuizen
S Enslin
Frans Groenewald
Cor Rademeyer APSSA
Andre Ligthelm FPSSA DPSSA
Johan Mader FPSSA
Hennie Niemand FPSSA DPSSA
Goue diensmedalje: Koos Delport MPSSA, FPSSA, APSSA(Vers), EPSSA(Cls), AFIAP
Louis Marais FPSSA
Henk Huizenga FPSSA
Cor Rademeyer APSSA (2007)
Neels Jackson FPSSA APSSA(v) DPSSA
Carien Kruger APSSA
​
Voorsitter toekenning: Dirk Heyns FPSSA DPSSA EPSSA (2020)
Willem Semmelink (2021, 2023)
Cor Rademeyer APSSA (1994, 2023, 2024)
Louise Jackson LPSSA (2023)
Frits Tuynsma (2024)
Hannes van Den Berg (2024)
​
AFO gradering
Die hoogste gradering wat 'n AFO lid deur die gewone maandelikse kompetisies kan bereik is dié van Groot Meester Diamant
Die volgende persone het hierdie graderings vlak bereik:
​
Koos Delport MPSSA, FPSSA, APSSA(Vers), EPSSA(Cls), AFIAP
Hennie Niemand FPSSA
AFO Klubkompetisies (wisseltrofeë)
AFO klub kompetisie toekennings (wisseltrofeë):
​
Koos Delport Wisseltrofee vir die Senior Fotograaf van die Jaar
(Die trofee dra die naam een van Afo se veterane, ’n gewese voorsitter van die klub en een van die beste fotograwe in Afo se geskiedenis)
2011 - Anton la Grange
2012 - Anton la Grange
2013 - Anton la Grange
2014 - Johan Steyn
2015 - Johan Steyn
2016 - Tania Cholwich
2017 - Dirk Heyns
2018 - Dirk Heyns
2019 - Tania Cholwich
2020 - Annette Ligthelm
2021 - Andre Ligthelm
2022 - Tania Cholwich
2023 - Dirk Heyns
AFO Wisseltrofee vir die Junior Fotograaf van die Jaar
2011 - Henry Kelbrick en Johan Malan
2012 - Johan Steyn
2013 - Jaco Peacock
2014 - Anoet du Plessis
2015 - Erin Palm
2016 - Dolf Steyn
2017 - Kersey Blowfield
2018 - AJ de Klerk
2019 - Gareth Hazel
2020 - Pertro Marais
2021 - Dewald Kleynhans
2022 - Andre Venter
2023 - Carima van den Berg
​
GGF Venter Wisseltrofee vir die meeste salonpunte verdien in die fotografiejaar
(Die trofee dra die naam van Rick Venter, destydse klublid wat die trofee geskenk het)
2011 - Anton la Grange
2012 - Anton la Grange
2013 - Anton la Grange
2014 - Johan Steyn
2015 - Johan Steyn
2016 - Tania Cholwich
2017 - Dirk Heyns
2018 - Tania Cholwich
2019 - Tania Cholwich
2020 - Annette Ligthelm
2021 - Andre Ligthelm
2022 - Tania Cholwich
2023 - Dirk Heyns
​
Predicate Wisseltrofee vir die meeste jaarpunte verdien in die fotografiejaar
(Die trofee is geskenk deur twee Afo-lede, Johann Malan en Bill Gie, en die naam verwys na hulle onderneming Predicate Logistics.)
2011 - Anton la Grange
2012 - Johan Steyn
2013 - Johan Steyn
2014 - Johan Steyn en Tania Cholwich
2015 - Johan Steyn
2016 - Dirk Heyns
2017 - Annette Ligthelm
2018 - Johan Steyn
2019 - Annette Ligthelm
2020 - Annette Ligthelm
2021 - Tania Cholwich
2022 - Johan Greyling
2023 - Carima van den Berg
Legado Photography Wisseltrofee vir die beste prestasie in die vorige jaar se Impalatrofeekompetisie
(Die woord “Legado” is Spaans vir “legacy” of “nalatenskap”. Die gedagte is dat almal wie se name op die trofee verskyn, se nalatenskap sal bly voortleef.)
2011 - Anton la Grange
2012 - Anton la Grange
2013 - Anton la Grange
2014 - Johan Steyn
2015 - Johan Steyn
2016 - Tania Cholwich
2017 - Dirk Heyns
2018 - Dirk Heyns
2019 - Dirk Heyns
2020 - Dirk Heyns
2021 - Johan Orton
2022 - Dirk Heyns